Andrei Beli

Andrei Beli
Andrei Beli in Brussel (1912)
Gebore(1880-10-26)26 Oktober 1880
Sterf08 Januarie 1934 (op 53)
Moskou, USSR
Alma materMoskouse Ryksuniversiteit

Boris Nikolajewitsj Boegajef (Russies: Бори́с Никола́евич Буга́ев; 26 Oktober [O.S. 14 Oktober] 1880 - 8 Januarie 1934), beter bekend onder sy skuilnaam, Andrei Beli (Андре́й Бе́лый), was 'n Russiese romanskrywer, digter, teoretikus en letterkundige resensent. Sy roman Petersburg is deur Vladimir Nabokov beskou as die derde grootste meesterstuk van die 20ste eeu.[1][2][3]

  1. 1965, Nabokov's television interview TV-13 NY
  2. Nabokov and the moment of truth op YouTube
  3. Nabokov’s Recommendations (opinions on other writers)[1]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne